Terug na
Tuisblad

Soshanguve
Bediening

Baviaanspoort gevangenis
Gebeds- en Getuienis Forum
Feesmaaltye
Deo Valente
Mission

Mmotla
Betlehem Oord
Mustardseed
Nuus

Webskakels

Weens volmaakte lesers wat beswaar het teen die menslike en onvolmaakte tegnikus wat bloot as Roeping hierdie werf instandhou, is die banier tydelik afgeskakel totdat die vooroordele teenoor dit oorkom is. Die tegnikus begryp dat tegnici nie in dieselfde sosiale klas as volmaakte skepsels pas nie, en het dus begrip dat hulle nie graag met tegnici meng nie. Dié onderdorpse tegnikus vertrou egter steeds dat sy Vader, wat sy werklike wese ken, steeds onvoorwaardelik lief is vir hom en wel op alternatiewe wyse sal voorsien in sy daaglikse behoeftes. Diegene wat tog die risiko wil neem om hul publieke beeld te skaad deur met die tegnikus kontak te maak, kan dit kontak by redakteur@haleluja.co.za

Besoekers sedert 2008/10/06